Jong mense van George ‘wil stem vir beter toekoms’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Joyce Deyce (19, links voor) saam met Aurelia Claassen (43) Saterdag by die DA se tafel by die registrasiepunt in Blanco. Agter van links is Hendrik Maritz (49), Ashley Kanimeyer (21), Candice-Lee Kanimeyer (19), Millicent Crowley (30) en Lauraine van Schalkwyk (50). Foto: Jackie Kruger
Joyce Deyce (19, links voor) saam met Aurelia Claassen (43) Saterdag by die DA se tafel by die registrasiepunt in Blanco. Agter van links is Hendrik Maritz (49), Ashley Kanimeyer (21), Candice-Lee Kanimeyer (19), Millicent Crowley (30) en Lauraine van Schalkwyk (50). Foto: Jackie Kruger

Sy gaan stem in die komende verkiesings vir ’n beter toekoms vir jonger mense en geslagte wat ná hulle gaan kom.

So het Joyce Deyce (19) van Blanco in George Saterdag gesê by die gemeenskapsaal waar verteenwoordigers van talle politieke partye gewag het op mense om te kom registreer.

“Met ’n beter toekoms bedoel ek beter werksgeleenthede en ’n beter samelewing, nie net vir ons nie, maar ook vir die jongeres wat ná ons kom.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.71
+0.8%
Rand - Pond
20.25
+0.3%
Rand - Euro
17.08
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.02
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,806.73
+0.8%
Silwer
24.57
+0.9%
Palladium
2,065.50
+2.2%
Platinum
1,062.25
+1.8%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,446
-0.1%
Alle aandele
66,980
-0.1%
Hulpbronne 10
63,455
+0.8%
Industriële 25
85,827
-1.0%
Finansiële 15
13,901
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos