Maimane sal saam met gemeenskap in Prieska betoog

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mmusi Maimane, leier van die One South Africa-beweging. Foto: Jabu Kumalo
Mmusi Maimane, leier van die One South Africa-beweging. Foto: Jabu Kumalo

Mmusi Maimane van die One South Africa Movement (OSA) sal Vrydag ’n optog van die gemeenskap na die Siyathemba-munisipaliteit in Prieska lei.

Maimane sal hom by lede van die Siyathemba-gemeenskapsbeweging (SGB), wat tans die munisipaliteit beheer, aansluit in opstand teen die ANC wat volgens hulle probeer om die munisipaliteit te kaap, sê Mudzuli Rakhivhane, woordvoerder van OSA.

Die SGB het in die munisipale verkiesings verlede jaar ’n ongekende 40% van die stemme in die munisipale gebied opgeraap en is sedertdien in beheer van die munisipaliteit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 153/4
Namibia 119/4
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 318/3
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
15.95
+1.3%
Rand - Pond
19.89
+0.1%
Rand - Euro
16.80
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.20
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+1.7%
Goud
1,828.35
+0.2%
Silwer
21.69
+0.4%
Palladium
2,078.50
+2.5%
Platinum
961.00
+1.5%
Brent-ruolie
114.24
+2.6%
Top-40
63,478
+1.6%
Alle aandele
70,147
+1.4%
Hulpbronne 10
73,357
+2.1%
Industriële 25
78,501
+1.8%
Finansiële 15
15,920
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos