Mandaat gefinaliseer van paneel wat Julie-onluste bekyk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa.Foto: Getty Images
Pres. Cyril Ramaphosa.Foto: Getty Images

Pres. Cyril Ramaphosa het die mandaat van ’n paneel kenners, wat die regering se reaksie op die onluste in Gauteng en KwaZulu-Natal in Julie te ondersoek, gefinaliseer.

Die paneel, onder leiding van prof. Sandy Africa, se taak sal wees om ondersoek in te stel en bevindinge te formuleer oor die regering se reaksie op die onluste in Julie – onder meer of gepas, tydig en gekoördineerd opgetree is.

Die paneel sal ook ondersoek instel na die veiligheidsmagte se reaksie op die geweld.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.1%
Rand - Pond
19.96
+0.8%
Rand - Euro
16.82
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,786.55
+1.0%
Silwer
24.37
+3.0%
Palladium
2,076.00
-1.3%
Platinum
1,056.00
+1.3%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos