Minister glo planmaker agter bou van ‘huise vir armes’

akkreditasie
Mosebenzi Zwane Foto: Deaan Vivier
Mosebenzi Zwane Foto: Deaan Vivier

Mosebenzi Zwane, lid van die ANC se nasionale uitvoerende komitee en ’n minister in oudpres. Jacob Zuma se kabinet, was na bewering die planmaker om binne vyf maande meer as R1 miljard van die nasionale tesourie te bekom om glo huise aan arm mense in die Vrystaat te verskaf.

Zwane was die LUR vir menslike nedersettings in die provinsie toe daar ’n “oorlogkamer” geskep is om glo die plan te beraam waarmee daar van November 2010 tot einde Maart 2011 honderde miljoene rande aan boukontrakteurs en verskaffers betaal is sonder dat enige tenderprosedures gevolg is.

Zwane was glo self betrokke om te verseker dat die ses kontrakteurs boaan die lys voorkeurbehandeling kry toe die kontrakte uitgedeel is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.28
-2.0%
Rand - Pond
21.73
-2.2%
Rand - Euro
18.43
-3.0%
Rand - Aus dollar
11.58
-1.0%
Rand - Jen
0.14
-4.0%
Goud
1,792.60
+0.2%
Silwer
23.13
-2.0%
Palladium
1,751.50
-6.3%
Platinum
955.50
-4.5%
Brent-ruolie
82.22
-0.0%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos