Mkhize se vriendin bestee Covid-geld op Gucci, Smeg en vakansie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Dr. Zweli Mkhize, voormalige minister van gesondheid.  Foto: Gallo Images/Darren Stewart
Dr. Zweli Mkhize, voormalige minister van gesondheid. Foto: Gallo Images/Darren Stewart

Koopekspedisies vir luukse ware, ’n reis oorsee, duur opknappingswerk aan die huis en ander persoonlike uitgawes.

Dit is hoe ’n sakevrou met noue bande met dr. Zweli Mkhize, voormalige minister van gesondheid, byna R1 miljoen bestee het van die geld wat vir noodsaaklike kommunikasie oor Covid-19 bedoel was.

Op die dag wat Tahera Mather R90 400 by ’n Gucci-winkel in Sandton bestee het in een transaksie met Digital Vibes se bankkaart, moes haar aandag elders gewees het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos