MKMVA 'het gewaarsku; ANC wou nie luister'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kebby Maphatsoe, president van die Umkhonto we Sizwe-militêre-veterane-vereniging. Foto: Argief
Kebby Maphatsoe, president van die Umkhonto we Sizwe-militêre-veterane-vereniging. Foto: Argief

Die Umkhonto we Sizwe-militêre-veterane-vereniging (MKMVA) was nog nooit ten gunste van onregverdigbare geweld en plundering nie.

Kebby Maphatsoe, president van dié organisasie, sê MKMVA het vooraf gewaarsku die inhegtenisneming en gevangenskap van oudpres. Jacob Zuma sou ’n besluit wees wat tot onstabiliteit in die land lei.

“Toe ons dit gesê het, het ons dit kristalhelder gemaak dat ons nie ten gunste van onstabiliteit en geweld is nie. Ons het die waarskuwing as verantwoordelike burgers gerig omdat ons nie geweld wou hê nie,” het Maphatsoe Vrydag in ’n verklaring gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Australia 0
Sri Lanka 142/6
besig om te laai... Regstreeks
Orlando Pirates 0
Royal AM 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.09
-0.2%
Rand - Pond
20.77
-0.7%
Rand - Euro
17.52
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.34
-0.6%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Goud
1,799.37
+0.1%
Silwer
24.11
+0.1%
Palladium
1,991.50
+1.7%
Platinum
1,025.50
+1.6%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
61,314
+0.4%
Alle aandele
67,980
+0.4%
Hulpbronne 10
64,164
+0.7%
Industriële 25
87,663
+0.6%
Finansiële 15
13,997
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos