Ná Phoenix: Tyd vir eerlike gesprekke oor ras, sê Cyril

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
’n Uitgebrande voertuig in Phoenix op 15 Julie. Foto: Gallo Images
’n Uitgebrande voertuig in Phoenix op 15 Julie. Foto: Gallo Images

Rassisme in Suid-Afrika en die klaarblyklik rasgedrewe Phoenix-slagting in KwaZulu-Natal, waar jare lange bure teen mekaar gedraai het, is ’n kwessie wat aandag móét kry, sê pres. Cyril Ramaphosa in sy weeklikse nuusbrief.

In dié woongebied, noordwes van Durban, het die geweld tussen swart en Indiër-inwoners – waarna nou as die Phoenix-slagting verwys word – tot die dood van minstens 110 mense gelei.

“Ons moet eerlike gesprekke hê, nie net oor ons houding teenoor ander nie, maar ook oor die materiële omstandighede wat ons verdeel. So lank as wat die verdeling van rykdom en geleenthede in Suid-Afrika op ras en geslag gegrond is, sal ons nie ’n ware verenigde nasie kan bou nie,” sê Ramaphosa.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos