book-icon Uitgawe Hof gee Afrikaans ’n hupstoot

Taal: ‘Nou vir Tuks en Maties!’

akkreditasie
Die Universiteit van die Vrystaat se hoofgebou.
Die Universiteit van die Vrystaat se hoofgebou.

Die taal-pak wat die Universiteit van die Vrystaat (UV) Donderdag in die hooggeregshof in Bloemfontein gekry het, gaan gebruik word as ammunisie in sake teen ander universiteite.

Flip Buys, uitvoerende hoof van Solidariteit, sê die uitspraak, waarin die UV se slegs-Engels-taalbeleid ongeldig verklaar is, skep ’n presedent wat teen die Universiteit van Pretoria (UP) en die Universiteit Stellenbosch (US) gebruik kan word.

Unisa is ook in die visier.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.71
+0.8%
Rand - Pond
20.25
+0.3%
Rand - Euro
17.08
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.02
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,806.73
+0.8%
Silwer
24.57
+0.9%
Palladium
2,065.50
+2.2%
Platinum
1,062.25
+1.8%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,446
-0.1%
Alle aandele
66,980
-0.1%
Hulpbronne 10
63,455
+0.8%
Industriële 25
85,827
-1.0%
Finansiële 15
13,901
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos