Deel

OB-kantoor ‘het nie meer geld vir Mkhwebane se regslui’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Adv. Busisiwe Mkhwebane Foto: Gallo Images
Adv. Busisiwe Mkhwebane Foto: Gallo Images

Die kantoor van die Openbare Beskermer (OB) het net begroot om tot einde Maart adv. Busisiwe Mkhwebane, geskorste OB, se koste te betaal vir haar regsverteenwoordiging voor die spesiale parlementêre art. 194-komitee wat haar geskiktheid vir haar amp ondersoek.

Daarna kan die OB-kantoor nie meer daarvoor betaal nie.

’n Brief van die OB-kantoor aan Mkhwebane oor die bekostigbaarheid van haar regskoste is Dinsdag by die parlementêre komitee ingedien.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.28
+1.4%
Rand - Pond
22.43
+1.0%
Rand - Euro
19.85
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.22
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
981.98
+1.0%
Palladium
1,444.54
+2.7%
Goud
1,967.98
+1.4%
Silwer
22.93
+2.4%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,757
+1.4%
Alle aandele
75,243
+1.3%
Hulpbronne 10
65,777
+0.2%
Industriële 25
101,692
+1.8%
Finansiële 15
15,282
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos