Onvergeeflik dat amptenare armes se geld steel – Cyril

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa die naweek op die begrafnis van prof. Hlengiwe Mkhize, adjunkminister in die presidensie gemoeid met vroue, die jeug en mense met gestremdhede. Foto: Gallo Images
Pres. Cyril Ramaphosa die naweek op die begrafnis van prof. Hlengiwe Mkhize, adjunkminister in die presidensie gemoeid met vroue, die jeug en mense met gestremdhede. Foto: Gallo Images

Die onthulling in die parlement dat duisende staatsamptenare elke maand onwettig maatskaplike toelaes ontvang, wys die land is nog ver weg van ’n kultuur van etiek in die staatsdiens, sê pres. Cyril Ramaphosa.

Hy skryf in sy weeklikse nuusbrief, wat Maandagoggende verskyn, die opsetlike bedoeling om belastingbetalers se geld te steel, is onvergeeflik.

Daar is vroeër vanjaar bevind sowat 16 000 staatsamptenare het onregmatig Covid-19-toelaes ontvang, al het hulle nie daarvoor gekwalifiseer nie en kon hulle daarom nie daarvoor aansoek doen nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos