OVK ‘beïndruk’ met opkoms van kiesers wat registreer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sy Mamabolo Foto: Daily Sun
Sy Mamabolo Foto: Daily Sun

Ondanks tegniese probleme met die nuwe kiesersbestuurtoestelle (KBT) en protesoptogte oor dienslewering wat die begin van die eerste dag van kiesersregistrasie ontwrig het, is die Verkiesingskommissie (OVK) “beïndruk” met die algemene opkoms tot dusver.

Volgens Sy Mamabolo, OVK-hoofverkiesingsbeampte, het meer as 104 000 Suid-Afrikaners Saterdagmiddag teen 12:00 die 23 151 OVK-registrasiesentrums landwyd besoek om te registreer óf om hul registrasiebesonderhede op te dateer.

Meer as 230 000 mense het ook reeds aanlyn geregistreer sedert die OVK dié stelsel in Julie vanjaar bekend gestel het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
+0.0%
Rand - Pond
20.44
+0.0%
Rand - Euro
17.21
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.15
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,787.57
-0.3%
Silwer
24.00
-0.7%
Palladium
2,013.00
+0.2%
Platinum
1,025.00
-0.5%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
61,025
0.0%
Alle aandele
67,615
0.0%
Hulpbronne 10
63,620
0.0%
Industriële 25
87,147
0.0%
Finansiële 15
14,027
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos