OVK red ANC van hoogste afgrond

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Jammer, dis onmoontlik: Waarom het die ANC laas maand ’n aansoek van die EFF teengestaan om die registrasie van kandidate te heropen, maar dieselfde tipe versoek goedgekeur toe dit kom van die ANC?
Jammer, dis onmoontlik: Waarom het die ANC laas maand ’n aansoek van die EFF teengestaan om die registrasie van kandidate te heropen, maar dieselfde tipe versoek goedgekeur toe dit kom van die ANC?

Die Verkiesingskommissie (OVK), wat die ANC die afgelope week van rampspoed gered het deur die registrasie van kandidate vir die verkiesing te heropen, het so onlangs as Augustus nog in hofstukke gesê dit sou weens ’n tydtekort onmoontlik wees om dié registrasie te heropen – selfs al word die verkiesing uitgestel.

Die OVK se deuntjie het eers verander toe dit blyk die ANC het versuim om al die nodige kandidate in 93 munisipaliteite landwyd betyds te registreer, en dat die party weens sy blaps beheer oor 25 rade sou kon verloor.

Opposisiepartye ruik bloed en waarsku die OVK se legitimiteit is in kritieke gedrang 50 dae voor miljoene Suid-Afrikaners op 1 November stembus toe gaan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos