Partye kom met groot kanonne om kiesers te oortuig

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Cyril Ramaphosa
Cyril Ramaphosa

Politieke partye gaan Saterdag en Sondag hul groot kanonne én volle verkiesingsmasjinerie inspan om voornemende kiesers vir oulaas te probeer oortuig om hulle vir die plaaslike verkiesings te gaan registreer.

Kiesers in Gauteng, Mpumalanga, die Wes-Kaap en KwaZulu-Natal sal in dié twee dae die kans kry om die leiers van die grootste partye, soos pres. Cyril Ramaphosa (ANC), John Steenhuisen (DA) en Julius Malema (EFF), in hul onderskeie wyke te siene te kry waar hulle hul partye sal help om kiesers te mobiliseer om te gaan registreer.

Dié drie grootste partye het Vrydag aangedui hulle gaan derduisende leiers, openbare verteenwoordigers, personeel en vrywilligers in al nege provinsies en in elke munisipale wyk loslaat om inwoners te oorreed om by die 23 151 registrasielokale van die Verkiesingskommissie (OVK) te gaan registreer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos