Deel

Ramaphosa opnuut in DA, EFF se visier oor Phala Phala-dollars

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa  Foto: Gallo Images
Pres. Cyril Ramaphosa Foto: Gallo Images

Pres. Cyril Ramaphosa is weer in die visier van opposisiepartye weens hernude vrae oor of die Amerikaanse dollars wat op sy Phala Phala-wildplaas versteek is, wel die land wettig binnegekom het.

Dit volg nadat die DA Maandag onthul het die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) kon geen rekord vind dat die Dubaise sakeman Hazim Mustafa die $580 000 verklaar het met sy aankoms in die land voordat hy dit gebruik het om buffels op Ramaphosa se wildplaas te koop nie.

Die SAID het die inligting aan die DA verskaf nadat John Steenhuisen, DA-leier, op 7 Desember ’n aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (Paia) daarvoor ingedien het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 23/0
West Indies 220/8
Rand - Dollar
18.18
+0.7%
Rand - Pond
22.43
+0.3%
Rand - Euro
19.71
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.19
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
964.75
-0.3%
Palladium
1,419.22
+0.9%
Goud
1,973.99
+0.9%
Silwer
23.28
+0.9%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,445
+1.0%
Alle aandele
76,047
+1.0%
Hulpbronne 10
66,460
+2.4%
Industriële 25
102,327
+0.1%
Finansiële 15
15,628
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos