Deel

Ramaphosa skuif sy bondgenote uit

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa wens by die party se kieskonferensie in Desember vir Gwede Mantashe geluk met sy herkiesing as ANC-voorsitter. Foto: Deaan Vivier
Pres. Cyril Ramaphosa wens by die party se kieskonferensie in Desember vir Gwede Mantashe geluk met sy herkiesing as ANC-voorsitter. Foto: Deaan Vivier

Die invloed van twee ministers wat in Desember ’n belangrike rol gespeel het om pres. Cyril Ramaphosa te oorreed om nie te bedank nie, is stil-stil ingekort met die kabinetskommeling.

Ramaphosa wou vroeg in Desember bedank weens druk oor die diefstal op sy Phala Phala-wildplaas, maar Gwede Mantashe, minister van minerale bronne en energie, en Mondli Gungubele, pas aangestel as minister van kommunikasie en digitale tegnologie, het hom in die openbaar verdedig én hom agter die skerms omgepraat om te bly.

Hoewel Mantashe steeds minister van minerale bronne en energie is ná Ramaphosa se kabinetskommeling, blyk dit nou dat die koördinering van energie-opwekkingsprojekte voortaan aan Ebrahim Patel toevertrou is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
+1.1%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos