Regering vorder met hervorming van krag-, waterverskaffing, sê Cyril

akkreditasie
Pres. Cyril Ramaphosa Foto: Argief
Pres. Cyril Ramaphosa Foto: Argief

’n Aantal belangrike hervormings wat onderling verbind is, is aan die gang om die manier te verander waarop die land elektrisiteit opwek en verbruik, sê pres. Cyril Ramaphosa Maandag in sy weeklikse nuusbrief.

Hy het ook die verslag van sy administrasie se Operasie Vulindlela vir die eerste kwartaal van vanjaar uitgereik. Dit handel oor die vordering wat met belangrike strukturele ekonomiese hervormings gemaak word.

Dit kom in ’n tyd waarin Eskom Suid-Afrikaners weer aan gereelde vlae van beurtkrag onderwerp.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Benetton 31
Cardiff Rugby 7
Rand - Dollar
15.91
-0.2%
Rand - Pond
19.84
-0.2%
Rand - Euro
16.78
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.16
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,842.44
+0.0%
Silwer
21.70
-1.0%
Palladium
1,961.00
-2.4%
Platinum
952.50
-1.5%
Brent-ruolie
112.04
+2.6%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.7%
Industriële 25
72,948
-3.8%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos