Regstelaksie: 'Minister mag MRK nie ondermyn'

akkreditasie

Dit is onaanvaarbaar dat ’n minister een van die regering se eie grondwetlike instellings ondermyn, sê die VF Plus in ’n verklaring oor die minister van arbeid, Mildred Oliphant.

Adv. Anton Alberts, voorsitter en parlementêre woordvoerder van die party, sê die VF Plus sal vra dat die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) optree teen Oliphant wat die MRK se bevindings oor regstellende aksie openlik ondermyn.

Alberts sê die MRK het onlangs bevind die toepassing van regeringsbeleid rakende regstellende aksie is ongrondwetlik en die regering moet stappe doen om dit te verander.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.68
+0.4%
Rand - Pond
20.18
+0.1%
Rand - Euro
17.06
+0.1%
Rand - Aus dollar
10.89
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.3%
Goud
1,775.35
+0.6%
Silwer
23.50
+1.3%
Palladium
2,034.77
+0.7%
Platinum
1,051.37
+1.2%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,221
0.0%
Alle aandele
66,792
0.0%
Hulpbronne 10
63,626
0.0%
Industriële 25
84,496
0.0%
Finansiële 15
14,073
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos