SA diplomaat bemors luukse huis in Wene

akkreditasie
Dit is hoe die woonstel in Wenen gelyk het voordat dit deur’n Suid-Afrikaanse diplomaat en sy familie beskadig is. Foto: ORF
Dit is hoe die woonstel in Wenen gelyk het voordat dit deur’n Suid-Afrikaanse diplomaat en sy familie beskadig is. Foto: ORF

’n Suid-Afrikaanse diplomaat in Wene, Oostenryk, het ’n deftige huurwoonstel glo in só ’n haglike toestand gelos toe hy daar uittrek, dat dit €40 000 (R715 000) gaan kos om die skade te herstel.

Die gemeubileerde woonstel was glo vlekkeloos toe adv. David Zweli Nkosi, raadgewer van die permanente verteenwoordiger van Suid-Afrika by die Verenigde Nasies in Wene, daar ingetrek het.

Toe hy in Augustus verlede jaar uitgetrek het, was al die elektriese toestelle in die kombuis verwoes en al die waardevolle formele eetgerei weg, het die woonstel se eienaar, Karl Widy, verlede Saterdag gesê op die gewilde joernaalprogram Bürgeranwalt op die TV-kanaal ORF2. Daar was nie eens ’n enkele glas oor om uit te drink nie, volgens Widy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 465/10
Sri Lanka 397/10 & 39/2
Rand - Dollar
16.08
-1.0%
Rand - Pond
19.85
+0.2%
Rand - Euro
16.84
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.18
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-2.0%
Goud
1,816.59
+0.1%
Silwer
21.40
-1.1%
Palladium
2,006.50
-2.4%
Platinum
938.25
-1.9%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
62,494
-0.9%
Alle aandele
69,083
-0.9%
Hulpbronne 10
71,795
-1.4%
Industriële 25
76,804
-1.3%
Finansiële 15
16,026
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos