Deel

Skoor nooi De Ruyter om voor hom te verskyn

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
André de Ruyter, voormalige Eskom-hoof.   Foto: Deaan Vivier
André de Ruyter, voormalige Eskom-hoof. Foto: Deaan Vivier

Die parlement se staande komitee vir openbare rekeninge (Skoor) het Woensdag besluit om André de Ruyter, voormalige uitvoerende hoof van Eskom, te nooi om voor hom te verskyn vanweë sy opspraakwekkende beweringe oor korrupsie by die kragverskaffer.

Skoor het ook voorlopig besluit om met ’n formele ondersoek na Eskom te begin met die finale besonderhede hieroor wat na verwagting volgende Woensdag uitgestryk sal word. De Ruyter se verskyning sal dalk die eerste stap in dié beoogde ondersoek wees.

Dit volg nadat Bheki Hadebe, ANC-LP, Woensdag in ’n fisieke sitting ’n petisie voorgelê het dat Skoor De Ruyter moet nooi rakende sy beweringe in ’n onlangse televisieonderhoud.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 149/3
West Indies 220/8
Rand - Dollar
18.18
+0.7%
Rand - Pond
22.43
+0.3%
Rand - Euro
19.71
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
965.85
-0.2%
Palladium
1,420.30
+1.0%
Goud
1,973.44
+0.9%
Silwer
23.32
+1.0%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,445
+0.9%
Alle aandele
76,047
+1.0%
Hulpbronne 10
66,460
+2.3%
Industriële 25
102,327
+0.1%
Finansiële 15
15,628
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos