Te veel munisipaliteite onder administrasie, sê Steenhuisen

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
John Steenhuisen, leier van die DA.
John Steenhuisen, leier van die DA.

Die ineenstorting van plaaslike regering in Suid-Afrika is so wydversprei dat dit nie meer haalbaar is om wanfunksionerende munisipaliteite onder administrasie te plaas nie.

Daar is eenvoudig te veel van hulle, sê John Steenhuisen, DA-leier.

Hy het met die aanlyn bekendstelling van die DA se verkiesingsmanifes vir die plaaslike verkiesings op 1 November gesê dit gebeur te veel in Suid-Afrika dat inwoners, besighede en burgerlike organisasies die verantwoordelikhede van munisipaliteite moet oorneem – soos die sny van gras, die herstel van sinkgate in die strate en die waterinfrastruktuur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos