Vearey sê hy is oor velkleur uit polisie 'verdryf'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jeremy Vearey, wat Donderdag in ’n onderhoud op eNCA gesê het die tugverhoor waarin hy skuldig bevind is, was niks anders as ’n kangaroe-hof nie. Foto: Jaco Marais
Jeremy Vearey, wat Donderdag in ’n onderhoud op eNCA gesê het die tugverhoor waarin hy skuldig bevind is, was niks anders as ’n kangaroe-hof nie. Foto: Jaco Marais

Die tugverhoor waarin hy van ernstige wangedrag aangekla, skuldig bevind en afgedank is, was niks anders as ’n kangaroe-hof nie, sê Jeremy Vearey, voormalige Wes-Kaapse speurhoof.

Hy het in ’n TV-onderhoud gesê sy afdanking asook die manier waarop Anwa Dramat, Gary Kruser en Zelda Holthauzen die polisie verlaat het, kom op niks anders neer as “etniese suiwering” wat gemik is op diegene wat hy “Camissa-Afrikane” of sogenaamde “kleurlinge” noem nie.

Vearey het in die onderhoud met Thulasiwe Simelani in die program All Angles op eNCA gesê van die eerste oomblik wat hy voor die tugkomitee gedaag is, was dit duidelik dat lt.genl Liziwe Ntshinga bevooroordeeld teenoor hom was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.04
-1.4%
Rand - Pond
20.67
-1.3%
Rand - Euro
17.44
-1.5%
Rand - Aus dollar
11.30
-1.7%
Rand - Jen
0.13
-1.8%
Goud
1,797.17
+0.2%
Silwer
24.08
-0.3%
Palladium
1,961.53
-2.4%
Platinum
1,013.50
-1.8%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,874
-0.3%
Alle aandele
67,475
-0.2%
Hulpbronne 10
63,082
-0.9%
Industriële 25
87,253
+0.1%
Finansiële 15
14,054
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos