Verkiesings: Politieke geweld, moord gepak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Zizi Kodwa Foto: Daily Sun
Zizi Kodwa Foto: Daily Sun

Politieke geweld en moorde in die aanloop tot die plaaslike verkiesings is “ ’n aanval op die Grondwet en demokratiese orde” en moet in die kiem gesmoor word.

Daarom is ministers in die justisie-, misdaadvoorkoming- en veiligheidsgroepering (JCPS) besig met ’n omvattende plan om verdere politieke geweld en moorde in veral KwaZulu-Natal, Gauteng en die Wes-Kaap te keer “en om die verkiesings te beskerm”, sê Zizi Kodwa, politieke hoof van intelligensie.

Kodwa het Dinsdag in Inanda, KwaZulu-Natal, met joernaliste gepraat nadat hy en Bheki Cele, minister van polisie, en Cassel Mathale, sy adjunk, die laerskool besoek het waar drie vroue Saterdag gedurende ’n ANC-takvergadering in ’n verbyry-skietvoorval dood is. Nog vyf mense is gewond.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Namibia 0
Netherlands 0/0
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 0
Warriors 127/9
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.55
+0.2%
Rand - Pond
20.05
+0.3%
Rand - Euro
16.92
+0.3%
Rand - Aus dollar
10.90
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,778.53
+0.5%
Silwer
23.90
+0.9%
Palladium
2,098.00
+0.0%
Platinum
1,045.50
+0.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,160
-0.5%
Alle aandele
66,727
-0.5%
Hulpbronne 10
62,801
-1.5%
Industriële 25
85,132
+0.2%
Finansiële 15
14,131
+0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos