Deel

Vrystaatse premier stel waterspesialis-taakspan aan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Gadija Brown Foto: Facebook
Gadija Brown Foto: Facebook

Mxolisi Dukwana, nuwe Vrystaatse premier, het ’n waterspesialis-taakspan op die been gebring om ’n watersekerheidstrategie op te stel.

’n Waterdiens-infrastruktuurtoelae van R125,9 miljoen is bekom en boonop het die departement van water en sanitasie bykomend R9,7 miljoen aan Bloemwater gegee vir dringende diensleweringsingryping. Dit is benewens die geld wat provinsies en munisipaliteite vir waterlewering kry, het Gadija Brown, Vrystaatse LUR vir finansies, Donderdag in Gariep in haar begrotingsrede gesê.

Brown het ’n begroting van R41,8 miljard vir die 2023-’24-boekjaar vir die Vrystaat ter tafel gelê. Dit is ’n rapsie minder as die aansuiweringsbegroting van die 2022-’23-boekjaar van R42,1 miljard.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Toulon 31
Cheetahs 21
besig om te laai... Regstreeks
Lions 0
Sharks 0
besig om te laai... Regstreeks
Sharks 50
Munster 28
besig om te laai... Regstreeks
Manchester City 4
Liverpool 1
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos