Zuma gee regspan opdrag om Afrika-hof te nader

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Oudpres. Jacob Zuma. Foto: Argief
Oudpres. Jacob Zuma. Foto: Argief
Jacob Zuma

Oudpres. Jacob Zuma gaan hom nou glo tot die Afrika-hof van geregtigheid en menseregte wend, nadat die Suid-Afrikaanse regstelsel hom Vrydag weer eens bloedneus gegee het.

Die Jacob G. Zuma-stigting het Saterdag op Twitter aangekondig dat Zuma met sy regspan gekonsulteer het. Dit is nadat die konstitusionele hof sy aansoek om sy skuldigbevinding aan minagting van die hof en tronkstraf van 15 maande te herroep met koste van die hand gewys het.

“Hy (Zuma) het sy prokureurs opdrag gegee om die wettiging van aanhouding sonder verhoor deur waarnemende hoofregter Raymond Zondo en die konstitusionele hof na die Afrika-hof van geregtigheid en menseregte te neem,” lui die twiet.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos