Zuma is tuis, ‘maar nie 100% gesond’

akkreditasie
Oudpres. Jacob Zuma by sy Nkandla-woonkompleks kort voor sy inhegtenisneming.  Foto: Lulama Zenzile
Oudpres. Jacob Zuma by sy Nkandla-woonkompleks kort voor sy inhegtenisneming. Foto: Lulama Zenzile

Dit blyk oudpres. Jacob Zuma is terug by sy woonkompleks in Nkandla, hoewel hy nie “sy sjarmante self” is nie.

Luidens mediaberigte is hy met sy gesin herenig, maar Mzwanele Manyi, woordvoerder van die Jacob G. Zuma-stigting, hou vol dat hulle dit nie gaan bevestig nie, “weens veiligheidsredes”.

’n Bron na aan die Zuma-kamp het reeds Donderdag aan Netwerk24 bevestig dat Zuma Woensdagaand, enkele ure nadat ’n spesiale pleit in sy korrupsieverhoor in die wapenskandaalsaak in Pietermaritzburg aangehoor is, uit die hospitaal in Gauteng ontslaan is waar hy behandel is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.0%
Rand - Pond
20.44
-0.0%
Rand - Euro
17.21
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.15
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,786.61
-0.4%
Silwer
23.96
-0.8%
Palladium
2,011.50
+0.2%
Platinum
1,023.50
-0.7%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
61,025
0.0%
Alle aandele
67,615
0.0%
Hulpbronne 10
63,620
0.0%
Industriële 25
87,147
0.0%
Finansiële 15
14,027
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos