Studie wys Afrikaans is beter vir wiskunde

akkreditasie

DURBAN. – Wiskunde word beter in Afrikaans begryp as in Engels.

Só is onder meer in die jongste navorsing onder sowat 3 000 kinders in Gauteng bevind.

Prof. Elizabeth Henning van die Sentrum vir Onderwyspraktyk aan die Universiteit van Johannesburg het gister op die eerste dag van die Suid-Afrikaanse Onderwysnavorsingsvereniging (Saera) se konferensie in Durban gepraat oor ’n navorsingstudie oor wiskunde wat die afgelope vier jaar deur UJ onder gr. 1- tot gr. 3-leerders in Gauteng gedoen is. Henning het die betrokke navorsing as baanbrekerswerk beskryf. Sy het gesê ’n toets wat in Duitsland ontwerp is, is daarvoor gebruik. Die toets is van Duits na Afrikaans, Engels, Zoeloe en Suid-Sotho vertaal.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 212/10
India A 276/10 & 68/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.89
+0.3%
Rand - Pond
21.10
+0.4%
Rand - Euro
17.95
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.22
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Goud
1,772.28
+0.2%
Silwer
22.40
+0.1%
Palladium
1,855.14
+4.0%
Platinum
949.25
+0.9%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,616
+0.1%
Alle aandele
71,100
+0.1%
Hulpbronne 10
67,242
-0.5%
Industriële 25
93,879
+0.2%
Finansiële 15
14,001
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos