Katlego stel eis van R4 m. in ná video

akkreditasie
Katlego Maboe begin die proses om sy naam en reputasie te herstel. Foto: Argief
Katlego Maboe begin die proses om sy naam en reputasie te herstel. Foto: Argief

Nadat hy sy werk verloor het, ’n Safta-benoeming van hom weggeneem is en hy erge sielkundige skade gely het, eis die voormalige Outsurance-aanbieder Katlego Maboe nou R4 miljoen van vier mense.

Maboe is sedert verlede jaar deur diep waters nadat ’n video, waarin hy erken hy het ’n buite-egtelike verhouding gehad, op sosiale media uitgelek het en wyd versprei is.

Die video is vermoedelik deur sy lewensmaat gemaak, maar dit is onduidelik wanneer dit gemaak is en hoe dit op sosiale media beland het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.81
+1.5%
Rand - Pond
21.04
+1.3%
Rand - Euro
17.91
+1.4%
Rand - Aus dollar
11.23
+1.5%
Rand - Jen
0.14
+1.5%
Goud
1,771.91
-0.6%
Silwer
22.36
+0.2%
Palladium
1,749.36
+0.2%
Platinum
940.68
+0.5%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos