‘Vergeet tog van Zille. Vra liewer: Wie hou ligte aan?’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
John Steenhuisen, DA-leier, op ’n onlangse verkiesingsveldtog in die Oos-Kaap.       Foto: Twitter
John Steenhuisen, DA-leier, op ’n onlangse verkiesingsveldtog in die Oos-Kaap. Foto: Twitter

Jy hoef nie van John Steenhuisen of Helen Zille te hou nie, maar as jy ’n party soek met ’n bewese prestasiegeskiedenis van regeer, is die DA jou beste keuse.

Só sê John Steenhuisen, DA-leier, oor sy party se verwagtinge vir die plaaslike regeringsverkiesing wat vir 27 Oktober beplan word.

Steenhuisen het Donderdag in ’n onderhoud met Rapport ’n rooskleurige prentjie geskets van ’n party op koers, ná ’n verlies van sowat 400 000 stemme in 2019.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos