Verslaan korrupsie of ANC stort in duie, sê Mantashe

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Gwede Mantashe, ANC-voorsitter.Foto: Mary-Ann Palmer
Gwede Mantashe, ANC-voorsitter.Foto: Mary-Ann Palmer

Die ANC kan korrupsie nie suksevol beveg as faksies in die party voortdurend onenigheid skep nie, sê Gwede Mantashe, ANC-voorsitter.

Hy het Woensdag in die Moses Kotane-gedenklesing by die Universiteit van Johannesburg gesê dit is hoog tyd dat die party gered word van die korrupsie wat onenigheid onder ANC-partylede geskep het.

Die ANC moet luister na die griewe van mense wat direk deur korrupsie geraak is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos