ANC gooi wal oor keuringsproses vir kandidate

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Paul Mashatile Foto: Thapelo Maphakela
Paul Mashatile Foto: Thapelo Maphakela

Terwyl politieke partye Dinsdag vir oulaas geskarrel het om hul finale kandidatelyste vir die plaaslike verkiesings betyds by die Verkiesingskommissie (OVK) in te dien, moes ANC-strukture steeds walgooi teen beweringe oor dié party se chaotiese keuringsproses vir kandidate.

Van dié beweringe is onder meer dat die ANC se kandidatelyste landwyd deur verskillende faksies gemanipuleer is, dat “rampokkers” ANC-takke in Tshwane oorgeneem het en dat binnegevegte tussen die CR17- en RET-faksie “epidemiese vlakke” in die ANC bereik het.

Dít word uitgewys in ’n verdoemende verslag wat die ANC se verkiesingskomitee, onder leiding van oudpres. Kgalema Motlanthe, onlangs aan pres. Cyril Ramaphosa en die res van die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK) voorgelê het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos