ANC wil Tshwane terughê: 'Ons gaan opmars na Pretoria'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Fikile Mbalula Foto: Daily Sun
Fikile Mbalula Foto: Daily Sun

Die ANC gaan alles in die stryd werp om die Tshwane-metro in die plaaslike verkiesings terug te vat by die huidige DA-geleide koalisieregering, sê Fikile Mbalula, ANC-hoof van verkiesings.

Dié ANC-aanslag sal begin wanneer pres. Cyril Ramaphosa en sy party hul verkiesingsmanifes amptelik op 27 September in Suid-Afrika se hoofstad bekend stel.

Mbalula het Donderdag op ’n nuuskonferensie by Luthuli-huis in Johannesburg gesê die ANC sal met die bekendstelling van sy verkiesingsmanifes “na Pretoria/Tshwane opmars, die stad wat ons (in 2016) verloor het aan die hand van ’n koalisie van die DA en EFF”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos