Dít is wat EFF in munisipaliteite sal doen – Malema

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Julius Malema, EFF-leier, Sondag aan die woord met die bekendstelling van die EFF se verkiesingsmanifes.  Foto: Twitter
Julius Malema, EFF-leier, Sondag aan die woord met die bekendstelling van die EFF se verkiesingsmanifes. Foto: Twitter

Die vegters van die EFF is nie papiertiere nie, maar “brullende leeus met absolute vasberadenheid, gewilligheid en moed” om dinge in die land te verander ná die plaaslike verkiesings van 1 November.

Een daarvan sal wees om ’n volledige grondoudit te doen in die munisipaliteite wat hy dan beheer, het Julius Malema, leier van die EFF, Sondagmiddag op Gandhi-plein in die middestad van Johannesburg met die bekendstelling van dié party se verkiesingsmanifes gesê.

Dié grondoudits sal gedoen word om te bepaal presies wie watter grond besit en hoe die grond aangewend word. Verlate en ongebruikte grond sal onteien en oorgedra word aan die mense wat nie grond het nie, het Malema in sy toespraak van meer as anderhalfuur aan die groot skare EFF-ondersteuners in rooi gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 28/0
besig om te laai... Regstreeks
Marumo Gallants FC 0
Royal AM 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 27/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+0.9%
Rand - Pond
20.08
+0.4%
Rand - Euro
16.98
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,773.34
+0.5%
Silwer
23.96
+3.3%
Palladium
2,091.50
+3.5%
Platinum
1,045.50
+0.6%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
+0.1%
Alle aandele
66,912
+0.1%
Hulpbronne 10
64,002
-0.2%
Industriële 25
84,631
+0.7%
Finansiële 15
13,990
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos