Gee ANC nog ’n kans, pleit Cyril

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Oudpres. Thabo Mbeki in ligte luim saam met adj.pres. David Mabuza (links) en Paul Mashatile, die ANC se tesourier-generaal, by die party se bekendstelling van sy verkiesingsmanifes in Pretoria.   Foto: Deaan Vivier
Oudpres. Thabo Mbeki in ligte luim saam met adj.pres. David Mabuza (links) en Paul Mashatile, die ANC se tesourier-generaal, by die party se bekendstelling van sy verkiesingsmanifes in Pretoria. Foto: Deaan Vivier

Die ANC sal sy sokkies optrek en munisipaliteite die volgende vyf jaar deur bevoegde en streng gekeurde burgemeesters, raadslede en amptenare laat lei wat aan gemeenskappe verantwoordbaar sal wees.

Dít was Maandagaand van pres. Cyril Ramaphosa se beloftes toe hy kiesers gesmeek het om die ANC nog ’n kans te bied deur op 1 November vir die party te stem in die plaaslike verkiesings.

Die ANC het Maandagaand sy verkiesingsmanifes amptelik op Kerkplein in Pretoria bekend gestel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos