Verkiesing hou SA dalk op vlak 2

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
EFF-ondersteuners Sondag op Gandhi-plein in Johannesburg toe die party sy verkiesingsmanifes bekend gestel het. Foto: Gallo Images
EFF-ondersteuners Sondag op Gandhi-plein in Johannesburg toe die party sy verkiesingsmanifes bekend gestel het. Foto: Gallo Images

Omdat die plaaslike verkiesings op 1 November plaasvind, moet die regering nie die huidige vlak 2-inperking verslap nie, en moet hy trouens strenger maatreëls instel.

So het dr. Aslam Dasoo, sameroeper van die progressiewe gesondheidsforum, Maandag by navraag gesê.

Hy het gereageer op ’n vraag oor of hy dink die vlak 2-inperking moet verslap word, synde dat Suid-Afrika uit die derde vlaag van koronavirus-infeksies beweeg het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos