Verkiesings: ANC wil in elke wyk in Wes-Kaap meeding

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die ANC in die Wes-Kaap het Dinsdag gesê hy is gereed om sy verkiesingsveldtog van stapel te stuur.  Foto: Gallo Images
Die ANC in die Wes-Kaap het Dinsdag gesê hy is gereed om sy verkiesingsveldtog van stapel te stuur. Foto: Gallo Images

Die ANC in die Wes-Kaap sê hy is nou gereed om sy veldtog vir die plaaslike verkiesings te begin met kandidate wat in elke wyk in die provinsie gaan staan.

Die party het Dinsdag beloof die “nagmerrie” van die verkiesings in 2016 sal nie herhaal word nie en dat sy oorwinnings in tussenverkiesings die laaste paar jaar wys “kiesers sien ons het ons les geleer en is gewillig om ons te vergewe”.Lerumo Kalako, ANC-sameroeper in die Wes-Kaap, het die oggend op ’n mediakonferensie gesê die party se vrywilligers op die grond en strukture vir sy verkiesingsveldtog is in plek.

Aan die stuur as verkiesingshoof is Cameron Dugmore, ANC-leier in die Wes-Kaapse wetgewer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos