‘Verwag ’n vry en regverdige verkiesing op 1 November'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Glen Mashinini, voorsitter van die onafhanklike verkiesingskommissie tydens voorbereidings vir die 2019 nasionale verkiesing. Foto: Felix Dlangamandla/Argief
Glen Mashinini, voorsitter van die onafhanklike verkiesingskommissie tydens voorbereidings vir die 2019 nasionale verkiesing. Foto: Felix Dlangamandla/Argief

Die Verkiesingskommissie (OVK) sal ten spyte van die DA se hangende hofaansoek teen die kommissie se besluit om die registrasieproses vir kandidate vir die plaaslike verkiesings te heropen, al die moontlike doen om vry en regverdige verkiesings op 1 November te verseker.

Glen Mashinini, OVK-voorsitter, het Vrydagoggend die versekering aan die parlement se twee komitees oor binnelandse sake gegee toe hulle LP’s toegespreek het oor die implikasies van verlede Vrydag se konstitusionele hofbevel op die verkiesingsprogram.

Volgens Mashinini sal die kommissie sy saak deeglik in die DA-hofaansoek stel, maar “sal dit onvanpas wees om daaroor met LP’s te praat omdat dit tans sub judice is”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos