DA en VF Plus in ‘geveg oor wit ondersteuningsbasis’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Dr. Leon Schreiber Foto: Malherbe Nienaber
Dr. Leon Schreiber Foto: Malherbe Nienaber

Terwyl politieke partye asem ophou vir ’n hofuitspraak oor of die Verkiesingskommissie (OVK) se besluit om die kandidaat-registrasieproses vir die plaaslike verkiesings te heropen wettig is of nie, is die DA en VF Plus in ’n bekgeveg betrokke oor hul onderskeidelike teenkanting én ondersteuning van dié OVK-besluit.

’n Politieke kenner meen egter dat die kern van dié “geveg” tussen laasgenoemde twee partye “egter gaan oor vir wie die wit ondersteuningsbasis, in besonder die wit Afrikaner-steunbasis” in die verkiesings gaan stem.

Die konstitusionele hof het Sondag ook aangedui dat dit Maandagoggend uitspraak sal lewer in die dringende aansoek waarin die DA die wettigheid van die OVK-besluit om sy kandidaat-registrasieproses te heropen, betwis.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos