Koalisies: DA, VF+, ActionSA ‘sal ooreenkomste bekend maak’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Prof. Pierre de Vos, grondwetkenner.  Foto: Argief
Prof. Pierre de Vos, grondwetkenner. Foto: Argief

Die DA, VF Plus en ActionSA het Sondag weer belowe om koalisieooreenkomste bekend te maak nadat ’n grondwetkenner gesê het só ’n stap sal tot beter koalisieregerings lei.

Prof. Pierre de Vos, grondwetkenner, skryf in sy blog Constitutionally Speaking dat die bekendmaking van koalisieooreenkomste as teenvoeter kan dien teen die onstabiliteit wat deur vorige koalisies ná die plaaslike verkiesings in 2016 in verskeie rade gekenmerk is.

“Sulke deursigtigheid sal kiesers in ’n beter posisie plaas om die optrede van politieke partye te ontleed wat in koalisieooreenkomste tree en om politieke partye en verkose verteenwoordigers verantwoordbaar te hou.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos