Verkiesings: Hof gee redes waarom hy uitstel van die hand wys

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister

Gegewe die hoë vlak van wanfunksionering in munisipaliteite kan kiesers skade ly, sou die plaaslike verkiesings vertraag word.

Dit omdat gereelde verkiesings die belangrikste middel tot landsburgers se beskikking is om hul munisipale verteenwoordigers verantwoordelik te hou deur “lui, onbevoegde of korrupte” raadslede te verwyder.

Dit is van die redes waarom waarnemende regter Owen Rogers in ’n meerderheidsuitspraak in die konstitusionele hof die Verkiesingskommissie (OVK) se aansoek van die hand gewys het om vanjaar se plaaslike verkiesings weens die Covid-19-pandemie tot volgende jaar toe uit te stel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.77
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos