China sê nie of hy Evergrande gaan ‘red’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die kenteken van die Chinese eiendomsontwikkelaar Evergrande teen die kant van een van sy geboue. Foto: Reuters
Die kenteken van die Chinese eiendomsontwikkelaar Evergrande teen die kant van een van sy geboue. Foto: Reuters

Die Chinese eiendomsontwikkelaar wie se skuldkrisis wêreldmarkte die afgelope week of wat op hol het, het ’n reeks opdragte van die Chinese regering gekry.

Finansiële reguleerders in Beijing het aan Evergrande gesê hy moet sy onvoltooide eiendomsontwikkelings klaarmaak, individuele beleggers terugbetaal en die wanbetaling van sy dollar-effekte vermy.

Dit kom nadat Evergrande se skuld van $300 miljard beleggers wêreldwyd laat vrees het dat dit kan oorspoel in ’n volskaalse skuldkrisis soortgelyk aan die ineenstorting van die Amerikaanse bankgroep Lehman Brothers in 2008.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.71
+0.8%
Rand - Pond
20.25
+0.3%
Rand - Euro
17.08
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.02
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,806.73
+0.8%
Silwer
24.57
+0.9%
Palladium
2,065.50
+2.2%
Platinum
1,062.25
+1.8%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,446
-0.1%
Alle aandele
66,980
-0.1%
Hulpbronne 10
63,455
+0.8%
Industriële 25
85,827
-1.0%
Finansiële 15
13,901
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos