Stil Waterfront knou Growthpoint

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
’n Aansig van die V&A Waterfront, wat digby die Kaapstad-stadion geleë is.  Foto: Gallo Images
’n Aansig van die V&A Waterfront, wat digby die Kaapstad-stadion geleë is. Foto: Gallo Images

Die V&A Waterfront in Kaapstad, ’n kroonjuweel onder Suid-Afrikaanse eiendomsprojekte, is so erg geknou deur die Covid-19-inperkings dat hy 40% minder tot sy mede-eienaar Growthpoint se inkomste bygedra het.

Die netto eiendomsinkomste van die Waterfront, wat ook deels deur die Openbare Beleggingskorporasie besit word, het in die boekjaar tot einde Junie met 32% gedaal, en die besoekerstalle het van 21,6 miljoen tot 13,7 miljoen afgeneem.

Die Waterfront se inkomstebydrae tot Growthpoint het met R241 miljoen gedaal.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos