Aansoeke om permanente verblyf wag tot 2022

akkreditasie
Dit duur tot ses jaar voordat ’n aansoek om verblyfreg goedgekeur word. Foto: Pixabay
Dit duur tot ses jaar voordat ’n aansoek om verblyfreg goedgekeur word. Foto: Pixabay

Buitelanders wat permanent in Suid-Afrika wil woon, sal eers weer op 1 Januarie 2022 om permanente verblyfpermitte kan aansoek doen – maak nie saak of hulle voornemende beleggers is, ’n sakeonderneming wil begin of as welgesteldes hier wil kom aftree nie.

Dié datum wat vandeesweek in die Staatskoerant gepubliseer is, beteken teen daardie tyd sal dit byna twee jaar wees waarin die departement van binnelandse sake of enige van sy ambassades geen nuwe aansoeke om permanente verblyfpermitte aanvaar het nie, sê Julian Pokroy, ’n immigrasieprokureur in Pretoria en hoof van die Regsvereniging van Suid-Afrika se spesialiskomitee oor immigrasiewetgewing.

“Dit is verregaande, want ons praat meestal van mense met geld en belangrike vaardighede, moontlike beleggers, welgestelde buitelanders en finansieel onafhanklike mense (met ’n netto waarde van meer as R12 miljoen) wat hier wil kom aftree.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
-1.2%
Rand - Pond
20.63
-0.7%
Rand - Euro
17.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,839.79
+0.3%
Silwer
23.90
-1.6%
Palladium
2,149.50
+1.8%
Platinum
1,028.50
-0.5%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
65,653
-3.9%
Alle aandele
72,164
-3.7%
Hulpbronne 10
71,479
-4.8%
Industriële 25
90,959
-3.5%
Finansiële 15
14,713
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos