‘Brittanje skop ons in die gesig,’ sê reisbedryf

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Brittanje se streng reisregulasies keer Suid-Afrikaanse en Britse families om by mekaar te kuier. Foto: Unsplash
Brittanje se streng reisregulasies keer Suid-Afrikaanse en Britse families om by mekaar te kuier. Foto: Unsplash

Gebroke, ontnugter en teleurgesteld.

Dis hoe die plaaslike toerisme- en gasvryheidsbedryf voel oor Brittanje se besluit om Suid-Afrika op sy rooilys te hou.

David Frost, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Toerismedienstevereniging (Satsa), sê die besluit van die Britse owerhede om steeds die streng reisregulasies na en van Suid-Afrika in plek te hou, is ’n skop in die gesig van die 1,5 miljoen Suid-Afrikaners wat in die land se toerismemark werk en daarna uitgesien het om Britse toeriste in die lente hier te verwelkom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 210/3
Western Province 0
besig om te laai... Regstreeks
Marumo Gallants FC 0
Royal AM 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 3/0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+0.5%
Rand - Pond
20.08
-0.1%
Rand - Euro
16.98
+0.2%
Rand - Aus dollar
10.88
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,778.30
+0.8%
Silwer
24.01
+3.7%
Palladium
2,090.22
+3.5%
Platinum
1,048.50
+0.8%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
+0.2%
Alle aandele
66,912
+0.1%
Hulpbronne 10
64,002
+0.1%
Industriële 25
84,631
+0.6%
Finansiële 15
13,990
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos