E-tol ‘nog nie geskrap, maar amper’ – LUR

akkreditasie
E-tol word dalk werklik eersdaags geskrap, maar totdat Fikile Mbalula, minister van vervoer, ’n amptelike aankondiging maak, wag die land maar nog op hete kole. Foto: Avis
E-tol word dalk werklik eersdaags geskrap, maar totdat Fikile Mbalula, minister van vervoer, ’n amptelike aankondiging maak, wag die land maar nog op hete kole. Foto: Avis

Jacob Mamabolo, Gautengse LUR vir vervoer, bevestig aan Netwerk24 dat e-tol nié geskrap is, soos deur ander mediahuise berig is, nie.

Hy vermoed wel dat ’n naderende aankondiging deur die nasionale departement van vervoer “gunstig” gaan wees.

Mamabolo het Donderdagoggend op die radiostasie SAfm gepraat oor die toekoms van e-tol in Gauteng.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos