Ekonomiese sones trek al groot geld

akkreditasie
’n Windplaas in die Wes-Kaap. Foto: Sawea
’n Windplaas in die Wes-Kaap. Foto: Sawea

Die talle hernieubare energieprojekte wat in die Noord-Kaap aangepak word, het sakebedrywighede in die Saldanhabaai-nywerheidsontwikkelingsone (NOS) ’n welkome hupstoot gegee met komponente vir onder meer windturbines wat in die Saldanha-hawe afgelaai word.

Benedicta Durcan, ’n bestuurder by dié NOS, het vandeesweek op ’n seminaar van Cova Advisory oor die geleenthede in spesiale ekonomiese sones (SES’e) gesê die Saldanhabaai-NOS spog met beleggings van R21 miljard.

Die regering bied verskeie voordele soos belastingkortings vir beleggers in die meer as 11 SES’e – meestal geleë binne nywerheidsontwikkelingsones.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.53
+1.2%
Rand - Pond
20.06
+0.7%
Rand - Euro
16.90
+1.0%
Rand - Aus dollar
10.87
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,769.80
+0.2%
Silwer
23.69
+2.1%
Palladium
2,102.50
+3.9%
Platinum
1,043.68
+0.4%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,190
-0.1%
Alle aandele
66,776
-0.0%
Hulpbronne 10
63,288
-0.5%
Industriële 25
84,981
+0.6%
Finansiële 15
14,022
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos