Helfte van mense aanvaar Jan Taks se assessering

akkreditasie
Edward Kieswetter, kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens.  Foto: Elvira Wood
Edward Kieswetter, kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens. Foto: Elvira Wood

Net sowat die helfte van die 1,3 miljoen belastingbetalers wat outomaties deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) geassesseer is, het die assessering aanvaar.

Edward Kieswetter, kommissaris van die SAID, sê Donderdag in ’n aanlyn gesprek met die media wat deur die Suid-Afrikaanse Redakteursforum (Sanef) georganiseer is, dit beteken 538 000 belastingbetalers het die outomatiese assesserings aanvaar.

Nog 523 000 het veranderinge aangebring voordat hulle dit ingedien het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
+0.1%
Rand - Pond
20.44
+0.1%
Rand - Euro
17.21
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.15
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,786.52
-0.4%
Silwer
23.94
-0.9%
Palladium
2,010.62
+0.2%
Platinum
1,023.00
-0.8%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
61,025
0.0%
Alle aandele
67,615
0.0%
Hulpbronne 10
63,620
0.0%
Industriële 25
87,147
0.0%
Finansiële 15
14,027
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos