Hoër inflasie ‘geen rede tot kommer vir Reserwebank’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Lesetja Kganyago, president van die Reserwebank, maak Donderdag die bank se jongste besluit oor die repokoers bekend.  Foto: Gallo Images
Lesetja Kganyago, president van die Reserwebank, maak Donderdag die bank se jongste besluit oor die repokoers bekend. Foto: Gallo Images

Die 0,3 persentasiepunt-styging in die inflasiekoers in Augustus is nie rede tot kommer nie en kenners meen die Reserwebank sal dus rentekoerse onveranderd hou tot volgende jaar.

Al word goedere en dienste duurder teen ’n vinniger pas as die middel van die Reserwebank se inflasieteikenband van 3% tot 6%, kan skuldbelaaide verbruikers dalk ’n sug van verligting slaak.

Statistieke Suid-Afrika (SSA) het Woensdag Augustus se inflasiesyfer bekend gemaak. Dit is 4,9% teenoor Julie se 4,6%.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos