Ingeënt? Kry in Kaap by toerisme-plekke afslag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Hou die media dop vir inligting oor afslag wat aan ingeënte besoekers aan Kaapstad gegee sal word.
Hou die media dop vir inligting oor afslag wat aan ingeënte besoekers aan Kaapstad gegee sal word.

Kaapstad is met die aanbreek van die somer- en piekseisoen vir die toerismebedryf vasbeslote om sy inwoners aan te moedig om vir hul inentings te gaan.

As deel van ’n poging om die toerisme- en gasvryheidsbedryf in Kaapstad aan die gang te kry, kan ingeënt besoekers ook afslag kry op sekere toeriste-aantreklikhede, soos die bekende rooi toerbusse.

Volgens Kaapstad Toerisme sal meer inligting later volg oor watter plekke, afslagpryse en bestemmings deel van die veldtog is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+0.8%
Rand - Pond
19.96
+0.5%
Rand - Euro
16.82
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,784.61
+0.8%
Silwer
24.34
+2.8%
Palladium
2,072.50
-1.5%
Platinum
1,054.50
+1.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos