Inperking is tydelik – werkverliese lyk permanent

akkreditasie
52% van Suid-Afrikaners van werkende ouderdom was in Junie werkloos. Foto: Getty Images
52% van Suid-Afrikaners van werkende ouderdom was in Junie werkloos. Foto: Getty Images

Die tydelike inperking weens die Covid-19-pandemie het miljoene mense dalk permanent hul werk gekos.

In Junie is navorsing gepubliseer wat wys dat nagenoeg drie miljoen poste tussen Februarie en April vanjaar verlore gegaan het.

’n Opvolgstudie toon dat hierdie poste nie weer gevul was teen Junie nie – selfs al het Suid-Afrika in dié tyd van vlak 5 van die staat van inperking na vlak 3 beweeg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos