Jan Taks slaan toe op onwettige tabakprodukte

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Edward Kieswetter, kommissaris van die SAID. Foto: Elvira Wood
Edward Kieswetter, kommissaris van die SAID. Foto: Elvira Wood

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het ’n groot slag geslaan in die stryd teen onwettige sindikate ná klopjagte gelei het tot vondse van onwettige sigarette ter waarde van R400 000 en klere ter waarde van R550 000.

Die eerste klopjag is uitgevoer op ’n ongeregistreerde vervaardigingsaanleg in Gauteng.

Molasse en sjisja, die stroperige tabakmengsels wat in okkapype gerook word, is gevind.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.0%
Rand - Pond
19.96
+0.7%
Rand - Euro
16.82
+0.8%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,784.57
+0.9%
Silwer
24.35
+2.9%
Palladium
2,076.12
-1.5%
Platinum
1,053.48
+1.1%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos